Bok se Tuiste - BOK VAN BLERKBOK VAN BLERK | Welkom

BOK VAN BLERK

Facebook Instagram Twitter YouTube

NUUTSTE MEDIA

Craft Beer & Wine Festival

Outeniqua Park, George

Sien Foto's

Agter die skerms: Was Musiekvideo

Outeniqua Park, George

Kyk Video

Bok van Blerk – Was: Voorskou

Outeniqua Park, George

Kyk Video

Bok van Blerk – Hoor Ons! studio werk

Outeniqua Park, George

Kyk Video

NUUS

Dis Wie Ons

15 jaar gelede het Bok van Blerk een van die grootste snitte in Afrikaans vrygestel. Die oomblik toe Del La Rey die klankgolwe getref het, het hy die hele land aan die gons gehad. Vir Afrikaanse mense het dit ‘n gevoel van trots aangewakker. Dit het vir Bok van Blerk[…]

Met sy nuwe album roep Bok van Blerk Hoor Ons!

Bok van Blerk is terug met ’n splinternuwe album, getiteld Hoor Ons!, en oudergewoonte sal liedjies op dié album hartsnare roer, aanhangers ’n trotse patriotiese gevoel gee en soms ook lekker laat lag. Dié album sal teen einde Augustus op die rak wees. Op Hoor Ons! getuig Bok weer van[…]

Van De La Rey Tot Nou – Bok van Blerk is terug met splinternuwe album

Daar is geen keer aan Bok van Blerk nie. Indien jy gedink het Bok kan nie op sy onlangse CD verbeter nie, verras hy met ‘n hele album vol nuwe materiaal. Boonop is daar ook ‘n lekker-kuier DVD met lewendige optredes oppad. ‘n Meer gepaste manier om dankie te sê[…]

Van De La Rey Tot Nou – terug na die begin

Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se “De La Rey” gehoor het? Kan jy die hoendervleis-gevoel onthou? Dalk ‘n traan? Nou het jy die kans om dit als weer te beleef by ‘n eksklusiewe konsert by die plek waar Bok sy grootste treffer vir[…]
Lees meer nuus
Website Security Test